
INKSPRAAK gedenkbundel is hier!!!
Ek het vandag die digbundels van die drukkers ontvang en is vreeslik opgewonde daaroor! Vandag is ek sommer ERG trots op ons INK lede!!!
Die bundels is pragtig en dit is so spesiaal.
Ek pos more oggend al die lede wie reeds bestel en betaal het se bundels so julle kan teen die einde van die week of vroeg volgende week op die uitkyk wees by die poskantoor vir julle INKSPRAAK bundel(s). Indien daar nog lede is wat wil bestel moet julle gou speel aangesien ek slegs 5 bundels ekstra beskikbaar het.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.