Wenners van die Oktober projek
Gedigte afdeling:
1. Agie met Paasgebed
2. Palet met Deur droogte vermin
3. Anzé Bezuidenhout met Alcatraz
Algemeen / Gorrel:
1.Agie met Die rok
Rubrieke agdeling:
1.Agie met wie is almal
Verhale afdeling:
1.Agie met Ouetehuis se voet
Baie geluk aan hierdie 3 digters/skrywers!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie geluk Agie, Palet en Anze met julle prestasies :-)