wiele
wielspore op my strand
nooit aangenaam om te sien
soveel skade word berokken
so draai wiele van die lewe
soms is jy bo en soms onder
sodra jy begin dikkop kry
begin die wiel al draai
en bevind jy jou gou
weer heel onder
oor hoeveel
lewens
wil
jy
nog loop
ou wiel
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.