Jongste aktiwiteit:

Vrou met die rook jas (OPDRAG 4)

Vrou met die rook jas
sy omvou my gedagtes gou
en verander al wat positief is in as
sy maak die dag, nag en sy lag–vir my–in haar mou
haar woorde toor my in ‘n maer hond wat bene kou
op haar boot neem sy my in ‘n donker tonnel van rou
die laaste bietjie lig vou sy dig met haar rook jas sonder berou
ek smeek God om my te bevry van hierdie rook jas vrou wat my gedagtes knou




8 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed