
WINTER
WINTER
Winter het in my hart kom le
droe gras sade kaal bome
blare groen geel en orange
ver bleik le hulle op die grond
gestroop deur die koue van hulle
veilige hawe om plek te maak vir nuwes
winter het jou hart kom stroop van warmte
wat met tyd sal jy dit weer vind jou
siel toegevou met met MY warm liefde
my kind ek weet fluister HY sag
dans jy maar hier deur ek maak vir jou
‘n vuurtjie wat weer sal brand en jou vul
met die nodige warmte wat jy vir jare ken
Kom rus met jou kop op my skouer en vind
rus,ek speel vir jou die lewens musiek dans
jy voort ek sal sorg dat jy weer warmte
vind want jy ken en so misken word
Jy is Myne ek het het
jou op jou naam geroep
jy is Myne vir nou en
altyd dans jy maar
die lied van
die lewe
Dans
~JAC~~
20-06-03
AANGEPAS.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.