Jongste aktiwiteit:

Wintersnag

Wintersnag

In die koue donker Wintersnag
daal sy skadus in sy prag.
Uit gestrek kom sit langs my
uit sy oe skyn geen lig vir my

My kop hang teen sy bors
vlerke omvou met sy yslike koue,
sus hy voort die lied van die dood
in die Wintersnag op n valse noot

Vas gevang in angs en pyn
erens gevind die juweel in my.
My soeke na die groter mag
in die koue, donker, Wintersnag.

© 07.08 Marieta[LadysSoul]




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed