Wit geskrik (Silwer) Limeriek April projek
Daar was eendag ‘n man van Phuket
En sy vroutjie die fraaie ou Het.
Met n skok sien ou Frans
Het is eintlik Hans
Toe hul skuinslê op die wittebroodbed.
3 Kommentare
-
Elizabeth
Oulik Amanda!
-
Wendy Leigh
Hiehie, jy is tog so kostelik❤️ baie oulik. Dankie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2022 En toe ... projek