Jongste aktiwiteit:

Ystertenk Denke

dun staal gerippel rond
die roes tenk
wat uit diep grond water hou
son hoog gelig
in die kou.

bo gewerkskaf
alleen bereikbaar deur
leer stelasie te klim
sonder hoogte vrese
bevry van laer waardes.

O, om in die winter
bo-op die grys grou
dun staal te sit
in die helder
kou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed