Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 60)

http://woordfees.co.za/inhoud/feesnuus/2019-kortverhaal Kliek op die skakel hierbo vir meer inligting en besonderhede asb. Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Een van die gepubliseerde verhale sal ook weer met die ondersteuning van kykNET vir […]

twee tannies ontvoer afgryslike mishandeling een terroris dood geskiet een gevang – vir hoe lank rome brand in digte rook mense is swaarmoedig hoekom klae julle so kyk om julle man jy het ‘n tv man in afrika is dit raar trek diep asem in man kry lewe – dit is verniet een man vermoor […]

Nuwe Digvorm: Quindiceòla – ‘n gedig met 15 reëls – 5 strofes van 3 versreëls elk. (15 = quindici in Italiaans; quinze in Frans) 1. Skryf ‘n gedig, Quindiceòla, met presies 120 woorde – die titel ingesluit. 2. Die titel moet natuurlik invloei/‘n aansluiting vorm, met die eerste versreël. 3. Daar moet emosie/s voorkom in […]

Die Reënboog Rozet verteenwoordig ‘n unieke digvorm met sy ontstaan uit die hart van Afrika. ‘n Digvorm wat die diversiteit van verskillende kulture weerspieël. Die gedig bestaan basies uit 14 reëls wat opgedeel word in 3 kwatryne met ‘n slot koeplet. Elke strofe het sy eie unieke skryfstyl en rympatroon. Die 1ste strofe het ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed