
ROOI ( opdrag 8)
ROOI
bloedrooi
met haat en wraak beklee
jillend voete stamp en luidkeels skree
Kill the boer! Kill the farmer!
Here hul weet nie wat hul doen nie!
deur my skeur vergifnis in ‘n roue kreet
langs my God se bloeddeurdrenkte treë
taairooi
© Barbara Smit 27/08/2018
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Barbara
Die gedig moet begin en eindig met dieselfde woord. Die laaste vier reëls moet die teenoorgestelde van die eerste vier wees.