JAPANESE TOILET
Die Japanese toilette is ‘n heel belangrike item in elke Japanese huishouding. Daar is verskillende soorte. Sommige werk met knoppies, verhit die water, het ‘n wasbak wat as combo dien. Ja, en daar is dinge wat daarmee saamgaan. Die elektriese toestel wat teen die muur geinstalleer word. Knoppe vir vroue, knoppe vir mans. Dan is […]
EK is hier vir jou MY kind
Jy raak so besig met die wêreldse dinge My kind jy is roekeloos met die tyd wat ek verniet vir jou gee jy verloor stukkies van jouself in waansin jaag jy dinge na wat geen belang dra vir jou toekoms jy waai weg in die gejaag na wind en vind geen vrede snags nie soggens […]
Kintsugi
Soms moet ek met alle mag die begeerte onderdruk om iemand aan die skouers te gryp en hom/haar ‘n goeie ruk-skud te gee. Skrik tog net wakker! Tweede beste ding om te doen is seker om stil te sit en te wag dat die gevoel iewers moet wegsyfer, tesame met die wete dat nie een […]
‘n gedagte (Opdrag 7)
n gedagte (Opdrag 7) stadig omvou jy my beskermend silhoeëteer ek jou vlindersag en kreukel ek jou lyne vir ‘n flenterfyn glimlag wyl jy my hitte proe (smeulend) in pers fluister jy jou liefde smagtend karteer jy my kontoere sonder krag en voel ek fosforperde in jou lag huiwerend soekend wagtend tog bly dit net ‘n […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Ingedagte staar Irene Swart na die naakte beeld van haarself, in die groot spieël teen die muur van die badkamer, nadat sy klaar gestort en haarself afgedroog het. Die warm water het haar verfris op hierdie heerlike warm lenteoggend. Dit is Vrydagoggend en na n vermoeiendende week op die regbank sal die naweek […]
JULIE 2018 Projek UITSLAE
Hier volg die afgelope Julie maand projek uitslae: Wenners: GEDIGTE: BRONS: Wenner: No. 13 – Alkallie met Skimme van tyd 2de Plek: No. 25 – Alkallie met Transkripsies 3de Plek: No. 14 – Patricia met Jong oumens. EN No. 24 – Alkallie met Moedertaal SILWER: Wenner: No. 40 – Loretta Szikra met Geld wat […]
Haikoe (3)
Goud liglose einders – skepe verdwyn in die mis oor maanligwaters © Carma Shaw
Afskeid
Dit wat lank reeds was moet ek laat vaar en toeverf met my afskeids-kwas.
Haikoe wat wuif
Oë wat nie ontmoet, Vergete winters-woorde; Moes ons vanaand groet.
Eerste liefde (Opdrag 7)
Kom proe die kleur van my vrugteboorde waar hartsnare saam kan speel soos water wat oor klippies kweel drink ons ons liefdeswoorde as ons lippe vlinder oor akkoorde ons ons simfonie kan deel waar ons liefde alles heel verken ons saam vreemde oorde die klinkende kleur van ons simfonie breek in vervulling oop deurdrenk ons […]