Jongste aktiwiteit:

JULIE 2018 Projek UITSLAE

Hier volg die afgelope Julie maand projek uitslae:

Wenners:
GEDIGTE:

BRONS:

Wenner: No. 13 – Alkallie met  Skimme van tyd

2de Plek: No. 25 – Alkallie met Transkripsies

3de Plek: No. 14 – Patricia met Jong oumens. EN No. 24 – Alkallie met Moedertaal

 

SILWER:

Wenner: No. 40 – Loretta Szikra met Geld wat stom is

2de Plek: No. 35 – Loretta Szikra met Letsels van liefde

3 de Plek: No. 34 – Estelle Rubow met  ‘n Dag soos dié

 

GOUD:

Wenner: No. 29 – Carma Shaw met En dal nog Simonsberg se hang

2de Plek: No. 32 – Carma Shaw met 2 Julie 2018

3de Plek: No. 39 – Carma Shaw met Ek vlug soms, my lief

 

RUBRIEKE:

Wenner: No. 3 – Vossie met  Besoedel

 

VERHALE:

Wenner: No. 5 – Vossie met Die foefieslide

2de Plek: No. 6 – Vossie met Plaasvakansie

3de Plek: No. 4 – Wilma met Sheik Nasser al Byan

 

GORREL:

Wenner: No. 2 – Liz Barnard met Jou lied, jou melodie.

Baie dankie vir al die inskrywings en ek vra om verskoning vir die baie laat publikasie van die uitslae as gevolg van persoonlike omstandighede.
Ek vertrou dit sal weer normaliseer met die volgende projek.

Skryf groete
IM




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak