Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 14)

“Aitsa!” roep die groep vrouens buitekant die koffiekroeg, hardop uit. Al die koffiekroegkliënte hardloop na buite om na die opwinding te gaan kyk. Isabella en Christa kyk glimlaggend na mekaar van waar hulle sit by die toonbank. “Sal ons gaan kyk wat almal so op hol jaag?” vra Christa. “Nee, ek dink eerder ek en […]

Met reën wat hierdie stof af was, sing ek vir jou ‘n lied. Een wat sukkel om die lag hier in my stil te hou. Wat borrel hier, is die liefde van ‘n siel, oor jou naam. Vir tyd gaan ek nie kan wag nie, want sy wysers bly op aandag. Die veters van verlange […]

Kan ek skreeu, en mag ek slaan. Hierdie mure is te hoog. Ek kyk op na ‘n ewigheid van jou seer. Ek staan en klop, en soek na jou deur. Waar kan ek in? Hoe lank gaan jy sit en huil, oor donker se gebeure? Ek is hier om te help, ek roep jou naam, […]

In die takke van onsekerheid en die bedekte blare van verlede, sit ek en dink oor jou. Met die son agter die gordyn, en die geskreeu van nagmerrie se stem, wonder ek, hoekom het jy ooit verdwyn? ‘n wind van hoop waai oor my gesig, en die vreugde van ‘n sonstraal breek die wolk se […]

Die Wewer Sy weefmasjien is ‘n moederskoot En die draadjies waarmee Hy wonders wek -vlees van vlees en bloed van bloed- magiese kodes in weefselspiraal vervleg. Die weefproduk, onvervangbaar, van groter waarde as die die mooiste mat, word in die presiesheid van die tyd tot die grootste kunswerk ooit gevleg. Van moerbei tot fetus tot […]

Ek, deur genade, ‘n uitverkore kind van God probeer daagliks leef onder sy gebod en daarom is my lewenstaak en lewensroeping om hulp en hoop aan ander te bring. My lewe met eenvoud ingekleur op nerfdun blaaie wat maklik skeur is nie daar om aan die media-klok te hang of die wêreld se bewondering vas […]

snags drup dit mistige weer druppels saggies deur my sluimer hoor ek die druppels drup plons-plons op ons dak rol dit sag verder en drup dit in emmer op sand so drup die liefde saggies uit tot ouderdom dit vervaag met korrels sand wat saggies sif ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed