Jongste aktiwiteit:

Lelanie

Kan ek skreeu, en mag ek slaan. Hierdie mure is te hoog. Ek kyk op na ‘n ewigheid van jou seer. Ek staan en klop, en soek na jou deur. Waar kan ek in? Hoe lank gaan jy sit en huil, oor donker se gebeure? Ek is hier om te help, ek roep jou naam, Laat my tog net in. Hierdie hande is vasgemaak in kettings van ander se kwaad. Kom sluit dit oop, dan kan ek tog troos, jou hart, is my enigste roos. Die letsels van gister is ‘n berg in die pad, ek sal jou dra, en neerlê op kussings van vreugde. Ek sal bly kyk en ek sal baklei, dat daar nooit weer oor jou wange, ‘n traan sal gly.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander