Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 15)

my duin is nie altyd vriendelik soms is dit maar koud en eensaam gedagte half gevries in koue werklikheid wêreld se inhiberende koue verknies vlerke van jou gees half verlam breek die Lig deur in warmte dan sweef jou gees weer ver oor ronde blou see oë soos ‘n arend sien en sien en sien […]

Die rol van liefde, word vertolk deur die karakter van my siel. Op my knieë en hande uitgestrek, die son se seën bak neer op my gesig. Droë lippe en met my asem weg, was die aleen probeer my laaste geveg. Die lewe bespring hierdie liggaam en water vloei vanuit, staan op en loop gaan […]

Jou oë en lyne vertel ‘n verhaal waarin ek eindeloos kan verdwaal. ‘n smile wat berge kan laat kniel, en kos vir hierdie eensame siel. Jou hande oor myne is wat ek soek, waar ons kan loop en skryf in ‘n lewens boek. Met jou om my is tyd onbekend, en ek ruik jou soete […]

Soos ‘n sonneblom in die oggend na sy krag toe draai, soos wind wat na die einde van die aarde waai, soos water wat oor klippe en deur draaie vloei, sal my hart net vir jou bly bloei. Die letsels van seer sonder jou, bly aan my siel se snare knou. Met net die kyk […]

met eerste-lig trek skadu’s lank oor my duin stadig verskuif die lig eers horisontaal en dan op na middag se starre hitte strale so verskuif die Lig van kind na volwasse siel suiwerend wit en helende genade straal dan uit oor elke donker siel hoe wonderlik die krag van Lig hoe geseënd die knus warmte […]

dit is dagbreek oor Britanjebaai oranje gloed verf helder ligstrepe ek drink die sout reuk van golwe op my duin is daar tyd vir denke ver oor die water klink mishoring stuur sy mistroostige waarskuwing sleep my siel saam in diepe gevoel op my vel vorm daar druppels mis my oë drink die beker van […]

donker bruin vonkelende oë sing liedjie skrywer daarvan met jou wit kappie en getoë donker bruin oë wat diep flits gedagtes wat lokkend opdam wimpers wat kan knip in kits diep kykers verslaan weerstand wek wilde drifte van verliefdheid koer sag in my vurige verstand ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed