Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 16)

die lewe se goedheid en guns lê uitgestrek oor my duin om my die fynbos met kleur en geur bo-oor alles vlieg meeue onder skrop fisante verwaande kraaie skreeu hul kras ver oor die baai strek blou berge iewers voor hawe anker ertsdraers en wag golwe bring voedsel uit op strand seevoëls kries en kras […]

Mag my liefde en ontferming vir jou, op jou groei. Mag die wag van my hart se klop vir jou oor die myle tussen mekaar, jou roep. Mag jy in wit voor my kom staan, en mag die idee van vreugde en lag van ons kinders jou aansporing gee. kom terug my lief… Kom terug. […]

Ek weet nie, die laaste ruk was ek dalk ‘n hoofstuk vir jou….. Maar vir my is jy nog altyd die boek! Maak nie saak of daar bladsye uit geskeur is, vas plak en of die bladsye om gevou is nie, ek sal die boek oor en oor bly lees, maak nie saak wat nie!! […]

Die reuk van koffie maak my oë oop. Ek draai om en sien die leemte langs my, jou kussing het tekens van die nag se rus. My ore luister en ek hoor jy stort, tradisies waarna ek so verlang. ‘n halwe lepel suiker, geroer met liefde. Haar handoek bedek die portret geskulder in skoonheid. Drom […]

Vat my terug na die tyd toe ons saam kon staan Destyds, toe ék jou beminde was – Indertyd, toe jy ‘n krygsmag vir my sou verslaan Indertyd, toe net ék jou beminde was. Sien jy, die sekelmaan gaan steeds sy gang alomdeur die melkweg waar dit vonkeloog hang Daar, waar dit snags oor ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed