Jongste aktiwiteit:

My wense vir jou

Mag my liefde en ontferming vir jou, op jou groei. Mag die wag van my hart se klop vir jou oor die myle tussen mekaar, jou roep. Mag jy in wit voor my kom staan, en mag die idee van vreugde en lag van ons kinders jou aansporing gee. kom terug my lief… Kom terug. Indien nie, mag dit saam jou leef en jou aan my herinner tot einde van dae.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed