Jongste aktiwiteit:

N boek

Ek weet nie, die laaste ruk was ek dalk ‘n hoofstuk vir jou….. Maar vir my is jy nog altyd die boek! Maak nie saak of daar bladsye uit geskeur is, vas plak en of die bladsye om gevou is nie, ek sal die boek oor en oor bly lees, maak nie saak wat nie!! Ek sal nie opgee nie, en ek sal aanhou vir my vrou baklei. Dit is nie totsiens nie, maar net bietjie rus. Kom haal my, asseblief my lief. Ek gee jou ‘n lewe met baie goeie nuus. Ons sal lag, en ons sal speel, ek bid nog so hard, vir daai trou dag en die knop in my keel!




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed