Leeg
Die reuk van koffie maak my oë oop. Ek draai om en sien die leemte langs my, jou kussing het tekens van die nag se rus. My ore luister en ek hoor jy stort, tradisies waarna ek so verlang. ‘n halwe lepel suiker, geroer met liefde. Haar handoek bedek die portret geskulder in skoonheid. Drom geluide speel vanuit my hart, asem weggeneem so vinnig soos die wind. Lippe so soet soos riviere van hoop. Net jou naam gee hoender vleis, hoe meer jou liggaam en siel naby my! Geen minuut gaan verby sonder die gedagte van my lief. Ek roep uit oor die berge, en soek die vallei, waar is my nooi, die outjie van my?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.