Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 17)

Dit is skemer en die son het amper sy gesig agter die berg weggesteek. Ek sit en staar na die kleurvolle veld met my oë groot oop getrek. Ek sien hoe die flinders nog rond baljaar, in spanning en vrolikheid ken hul mekaar. Staar ek na die roos bedekte pad, en wag vir die wit […]

My venster is oop, en net so welkom soos goeie nuus, ontvang ek die wind oor my gesig. Die lang pad, reguit en ver, tog is daar tyd vir aleen wees. Die liedjie speel kliphard oor die mikrofone in my kar, en vat my terug na die dag onder by die see. Jou oë vol […]

Met sy voete begrawe in die wit sand, en skulpies wat skaamtelik aan sy enkels knaag, breek die geluide van die see sy stilte. Die gedagtes hardloop soos ‘n krap deur hom. Hoe wyd en diep strek die waters? Hoe groot en rof is die golwe, keer op keer? Die aandag is op die wit […]

Sy staan in die driehoek – viktim, redder, kind – steeds aan ons gebind – weer eens ingetrek by die verskrikking geensins vir haar boek, want sy sál weet wat nou weer hier gebeur, moet ingelig wees, selfs kan raad gee, moet kan sien en moet kan hoor, moet kan oordeel wie is reg, wie […]

Tussen die vrolike vertrekke -van my lewenshuis waar liefde, geloof, geluk gedy lê ‘n monsterkamer in mure vasgevang wetend dat tydens donker ure van die nag die tobgedagtegange van my brein die sleutel word om dit oop te sluit. Dis dan wanneer ek in wanhoop verdwaal en twyfel se seekat-arms my vang; donker denke my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed