Jongste aktiwiteit:

Op wag

Dit is skemer en die son het amper sy gesig agter die berg weggesteek. Ek sit en staar na die kleurvolle veld met my oë groot oop getrek. Ek sien hoe die flinders nog rond baljaar, in spanning en vrolikheid ken hul mekaar. Staar ek na die roos bedekte pad, en wag vir die wit kajuit wat die duk laag stof om kom krap. Die deure staan oop na die lange rit, ek tap ‘n bad net soos jy dit ken. Die reuk van savlon loop die gange uit, wat liefde se hand heel pad lei, hier in die huis waar jy kan kom bly.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed