Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 13)

Sing jy ‘n liedjie met jou lippe maar ‘n ander deuntjie met jou hart vertel dit van sorg vryheid maar jou binneste eggo net smart sien die wêreld jou glimlag maar jou siel is stukkend van verlies praat jou mond een taal maar jou oё vertel hul eie verhaal met net ongestortte trane wat daaruit […]

Dimples wat elke dag my liefde kon vat, en lag so oulik en aanskoulik mooi, verlang ek tot vandag toe, na my Elizabeth nooi. Om jou te sien op dae wat ek ver moes ry, was elke oomblik, ‘n beloonde hartklop vir my. Blonde hare wat waai in my verlange se wind, soek my vensters […]

Kan ons gelukkig wees, en glimlag terwyl ons hande vas hou. Ek wil huppel van vreugde deur jou drome, en jy moet kan kliphard lag in my emosies. Kan ons gelukkig wees en deel in die lewe van liefde. Wil jy opstaan en lag, grappies maak en op wolke van mal wees speel? Wil jy […]

Onder die akker boom of op die gras by die lockers. As jy smile, dan groet jou lippe mekaar. Die klok lui en ek sien hoe jy loop van hak tot toon. Jou kyte pronk soos ‘n pou se mooiste kleur. Die wandel van jou bene en jy wat omdraai en soentjies blaas. Jy het […]

Sy naam is Heinrich. Heinrich die donkerkop. Heinrich die slimkop. Heinrich die karateman wat daarvan droom om ‘n vlieënier te word. Heinrich die een met die omgekeerde piepie-pot haarstyl. In stilte het sy hom nog altyd bewonder en snags droom sy van a happily ever after saam met hom en ‘n hond. Hy is aantreklik, […]

moed, blymoedigheid en kalmte van gees in winter koue is my duin soms leeg gedagtes vries in koue wind slierte ysreën laat bibberende spore warmte van binne laat ysige gedagtes ontdooi waar kom warmte vandaan, my siel smag na hitte van genade en vriendskap vrede en rustigheid moet heers jare het nuwe uitdagings begin vervaag […]

dae sleur stadig om om te wag is moeilik geduld kom met tyd sonstrale migreer van oos na wes sonop tot sononder beweging op my duin raak stadig absorbeer gebeure in verhale elke diertjie, voëltjie is ‘n doener-diener het doel om te leef rondom strompel siele so verdwaas sonder doel, strewe bo-oor alles sweef daar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed