Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 12)

Staan onder die maanlig en sê my hoe jy voel of los vir my ‘n brief in die koel somers wind. Pluk die veld se blomme langs jou pad, en sing ‘n liedjie vir die wolke om verby te stap. Waar gaan jy heen meisie? Laat die stof jou kompas wees, en mag die reën […]

My verdwaal lê anderkant die naat van my denke die misplaas van soveel verwarde, verdraaide wenke die sif van kennis (oor jare versamel) en my eie toegeskulpte geskenke toegedraai en weggepak vir eendag se oopmaak maar êrens het ek verdwaal geraak tussen gister en nou op verkeerde spoor beland en nou lê ek gestrand. ©Driekie […]

Die krismisliggies het lankal hul feestelike vonk verloor, Van ons kersboom se glorie is net vuurmaakhout oor Buite val geelperskereën vir dae al aaneen – soet druppels genade oral om ons heen Golwende groen gebergtes kontrasteer met die hemel se stormblou, wyl ek wonder wat hierdie prille jaar vir jou en my inhou? ©Loretta Szikra […]

Kom ons praat bietjie vandag oor die befaamde rooi lippe. Daar is soveel persepsies oor ‘n vrou met rooi lippe. Persepsies van mans oor vroue wat rooi lippe dra, en persepsies van vroue oor dames wat rooi lippe dra. As ons nou by die mans se persepsies sal begin, die meeste van hulle verstaan glad […]

Jy werk jy swoeg jy wroeg jy probeer so hard maar is nou gedaan en moeg van die aanslag wat ongestoord jou lewe daagliks omkeer in hel jou ongebore kind jou liggaam wat net nie meer wil dan ‘n vrou wat van nêrens instap voor jou en val jy het haar nie geraak . . […]

Maart Projek: Intertekstualiteit Wenners: Gedigte: GOUD: 1. Sprokieloos – Carma Shaw 2. Arboretum – Carma Shaw 3. My allerliefste – Anzé Bezuidenhout SILWER: 1. Pop song – Charleine Collins 2. Binnevlug – Caren Kearley BRONS: 1. Agterprater – Barbara Smit 2. Reddingspan – Ronnie 3. Lynne Lexow Dik sus praat GORREL: Geen ARTIKELS: 1. Bring […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed