ou land
op ou land word min geploeg beurt-saai lankal toegepas so verander mense ook van wat was tot nou lankal se mense was sterk karaktervas en kragtig vol emosies en kultuur bittereinders was hul vandag se mense is swak afgewater met parodie van beelde oor media wat waardes negeer môre se mense is sterk getemper met […]
Die sjokoladekoek
Die sjokoladekoek Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek. Agterin, op twee los geel […]
Fyngoedjies
Fyngoedjies Ek gooi verwoed die kasdeur toe. So, dit is wat hier aangaan. Ek is net ’n week weg vir ’n kongres, dan kom kry ek dít in sy hangkas: vroueklere! Nie sommer gewone klere nie, o, nee, fyn goedjies. Lappies met gaatjies en strikkies, heeltemal te min lap om ʼn ordentlike meisie se innerlikes […]
is ek of is ek nie
is ek of is ek nie as ek in jou oë kyk wat kilkoud na my terugblik in die spieël wonder ek wie is jy is jy of is jy nie die mooi gelowige … of ʼn vals judasbok is jy die voorbok om die skape in die drukgang by die slaghok in te lok […]
Ballade vir ’n narcissus
(goud) eendag in die vroeë lente het ’n narsingbol ‘n loot Iank en groen en dunnerig na die hemel opgestoot met aan die punt ’n knoppie wat goudgeel uit sou kom om te baai in sagte sonskyn – en geurig was sy blom maar per geluk (of ongeluk?) het hy naas ’n dam gegroei; helder […]
plaas oggend
vroeë oggend waar sagte mis in geel strepe sonstraal blus vars beesmis tussen jou tone bitter koue rypkristalle smelt wanneer koei stert nat swiep oor jou bibberend koue lippe en lastige vlieë laat weg vlug terwyl warm strome melk sis vinger skepsel van warm skuim op koei se koue speen haar tem jou kop teen […]
histerie
my duin is vars wind waai al weke uit suide kom koue winter raak elke dag sigbaar duideliker temperatuur val snags met tientalle soos die dag daal staan bolle rook swart op paaie rotte het hitte nodig om te leef stig brande en skree vernietig winkels en betoog daaroor as dit nie meer bestaan ver […]