Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 10)

Hoe lap mens ‘n versplinterde hart? Hoe haal mens ooit weer pynloos asem as fondasies verkrummel en alles uitmekaar spat? Hoe pas mens weer jou menswees in die holte van ‘n raam (waar jy eens veilig kon voel) as brokstukke die beeld nou verwrong? Onbewus die lont se wegbrand met oë vertroebel, verblind. Die vlam […]

Soos ons hier lê en my oë plak op jou neer, die son se strale sluip saggies met helder skoene die venster deur. Die kombers van beskerming en kussing van onskuld, verf hierdie portret van rooikop kind, sag en mooi. Jy het so groot geword, en tyd is ‘n dief! Hoe steel hy die wysers […]

Na al die jare van dink en onthou, sien ek die glans en geluk, op die roos gesig van jou. Hoe keer ek hierdie wonder, oor wat sou kon wees, as my trots en man wees net sou luister na liefde se gees. Met elke lyn hier op my siel se grond, grou die wortels […]

Die pen dans met papier op die ritme van my hand. Woorde hardloop saam idees vanuit my hart se wense. Die fondasie van toekoms, is neergelê in glo se reine lense. ‘n Gevoel wat jou gedagtes nie sal kan verstaan, hoe sê die grond vir die son, van water se grote seën? Skaamte in druppels, […]

Liebig beelde van vervloë rykdom omring jou wie het by jou luukse kaggel in koue wintersaand troos gevind wie oor ‘n glas rooiwyn hul dag met ‘n geliefde gedeel wie het in jou boorde gestap die soet van jou lemoene geproe wie het in jou tuin gewandel as die aandwind soel oor die Khomashochland-heuwels spoel […]

DORS Die geld in my hand word 30 sikkels silwer. Die gebondendelde Satynlakens word die grou; silhoeët van ruwe Hout. Jou rou wellus vermoor my wees; ruk wilde stukke vleis uit Sy lyf. Word ‘n mal-kreet van pyn; ék het dors my God! Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag jou wees […]

hunker jy na vrye val vrye vlug deur hemelboog swewende reis na wie-weet-land waar helder sonlig altyd bestaan en vleeslikheid onbelangrik agterbly in tydelike laan sweef dan my siel swewe hoog en droom vrylik oor daardie wie-weet-land ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed