Ek haat die letter “E”
ek’s dolverlief op al die letters
behalwe vir die letter “E”
jy sal gou weet
lees net my gedig
soos ek se die letter
E was nog nooit my bra
vanaf die 1ste graad tot in die 11ste graad
wa nog nooit my letter
ha.a wat ek altyd doen
is om haar te ignoreer in eksamens
want ek sal nie my denke opoffer
vir die letter E
maar ek sal kry B+
moet nie se eks nie uitstekend genoeg
om te kry n B+
agter die versuiming van die letter E
ek weet nie!!!
maar ek haat die letter E
vanaf my geboorte
was nog altyd in my gene om die letter te vervloek
maar n ander rede sal ek jou vertel
moet net nie waag om te lag
lees net die gedig
my eerste bedeling het
n E in haar naam gehad
haar naam was EVELYN
maar ek het haat VLYN genoeg
na my het sy trane gestoot
want dit is mos nie haar naam nie
maar jy sal nie glo wat ek vir Haar gese het nie
Liefde dit is n kompliment
vir die ryk liefde wat ons deel
ek niks meer
ek se mos ek f*k nie met die letter E
een van die dae is ek n Digter
en ek sal n pad vind
wanneer ek n gesprek het met die president
om nie te noem die letter E
so E minag ek vir geen geskikte rede
het ek dalk n rede?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.