Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 7)

My Psalm In my lewe, my hart, my siel, wil ek jubelend juig voor my Vader, die Koning ons Heer, wil ek buig nog ‘n jaar verby, vol vrese, pyn, seer en nood so staar ons voortdurend, in die gesig die dood ons bid, ons vra, ons smeek, vir genade en behoud in ons menswees […]

O land van ons, ek wil vir jou weer vergesigte tafereel; in eendagvisioene my graag dié beelde wil verbeel: Ek sien jou mense leef in vrede in respek teenoor mekaar; die stryd, die haat, die vooroordeel is ten laas tot niet verklaar. Alle volke wis hul kan tog tesaam in simbiose leef; al verskil hul […]

Daar is ‘n koperwaskom met voetstuk, die water daarbinne is ‘n mistige spieël; dit vertoon beelde van ‘n eensaam siel wat waansinnig worstel, hy is verskrik. Hy twyfel en dwaal in ‘n eensaamheid, pyn is sigbaar op sy verwronge gelaat; die siel voer ‘n stryd, versmoor in haat, omring deur satan-gesange se geluid. Pynlike herinneringe […]

om my duin loop daar ‘n pad wysheid het ontwerp en gebou slim-wees het daarop verdwaal blymoedig sit ek daar en droom bekyk die lewe so in eenvoud steun met elke nuwe kwaal ouderdom is soos slimheid wat verdwaal uit onkunde net wysheid kan dit red ©Teárlach

my duin is dof suide wind waai vol stof heerlike sonskyn skyn helder my siel sweef uit gesonde liggaam om te glo is so ‘n groot genade gawe om te groei daarin moet jy nederig vra moet jy dit wat jy kry uitdeel aan ander deur die vrugte wat jou genade gawe dra Hy plant […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed