Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 8)

Ma Wees!? Soms is niks goed genoeg nie, soms is heeltemal teveel nie eens goed genoeg nie. Ek sit en wonder, hoeveel vrouens (ek bedoel ons praat van ma’s) voel vandag, more is dit moedersdag en ek is nie genoeg nie, nie goed genoeg nie, nie mooi genoeg nie, nie maer genoeg nie, nie ryk […]

Moeder ‘n geskenk van God is ‘n moeder sowaar kinders het sy, met liefde, vir manlief gebaar die grootmaak is soms lekker, soms so swaar ons sal haar tere liefde, in ons harte bewaar sou daar fout wees, sal moeder weet hoe die probleem, nou eindlik heet sy het mos oë, van voor en agter […]

waar die kamma-kamma bleek vertoon in geel maanlig strepe met donker skaduwees raak mense harte wees en begin hul vrees verbeeldingskrag word afgestomp beelde in media gratis verkoop kinder harte verkwansel vir drogbeelde vals afdrupsels van lui geslag wat nie meer ouers is of wil wees ©Teárlach

Dit gebeur toe dan ook so dat my vinnige uitstappie na die naaste winkelsentrum uiteindelik nie so vinnig sou wees nie. Want, soos die noodlot dit wou hê parkeer ek onbewustelik direk voor ʼn vergete-jare-gelede se vriendin (wat uiteindelik degradeer sou word tot ʼn verlangse kennis). Iemand wat selfs op die oninteressantste en luier as […]

Mengelmoes-menskardoes Ek was die nuwe generasie sprokiesprinses in wording volmaaktheid in vroulike mensvorm gegiet wat voluit kan leef en die lewe geniet die formidale vrou en ma waaroor almal sing. ‘n Vrou wat al die lewensfasette in harmonie bring professioneel ‘n kenner op haar gebied in totaliteit, haar lewe ‘n jubellied wat die volmaaktheid van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed