Winter is aan/t kom
Die wind waai
hoe en waar hy wil
terwyl hy swiepend
blare van bome afskil
natuur se groen baadjie
stelselmatig roesverkleur
met koel asem somer verban
want kyk…
winter is aan’t gebeur.
©Driekie Grobler 10/5/2019)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.