Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 6)

my lyf kry hoendervleis van jou sagte hande dit spoel oor my vel soos emosionele verraad my hart klop sagter en ek begin asem soek voel soos destyds met my eerste “blind-date” jou sagte broeiende aanraking laat my hare ritselend regop kom, dit kriewel teen my rug en gaan sit bewerig in my verlamde onderlyf […]

‘n Talentvolle tiener, so verslaaf aan letters, in die vreugde van verhale wil hom verlekker. Sy sneller altyd vir n storie gestel, met lees vind hy lepelvol liefde en lewenswel. ‘n Diensdoenende skaars digtrant, groei in sy gedigte tot n geslypte diamant. Sy oorspronlikheid sit niemand ore aan nie. en sy woorde weerspieel die waarheid […]

In die dorpie van Netreg word hartseer deur niemand geluister nie: die bendes is oorgehaal om seermaak – dade te pleeg – voel n veer om met n skuldgevoel te leef. Soos Koning Leeu met sy pistool vol gelaai het duisende bloedig afgemaai klein, kop vir kop met dodelike koeels volgeprop. Soos Boy Fearfokkol in […]

Die plaegeteisterde plek genaamd Paarl is vol knakke en knoeste in sinkhokkies met toegeplakte vensters is vroueslaeners wat verbryselende trauma aan hul gesinne toedien; slagoffers van verkrag se fragmentariese harte huil om te heel, fnuikend worstel met die droewigheid. terwyl moordernaars tot die tong gewapen is en by hofverhore vlug op vryvoet soos liggaampies ledig […]

Die moederstad is n oorlogskruit wat oorrompel word met geweld; bendes wat baklei en vir bene byt. Jongmense jubel nie meer nie – hul juigskreet is gevul met leed. Moordgetalle stuig soos inflasie foppers is gefop, vol frustrasie. Kaapstad, is n verlate vesting waar snoodsielige bendes fliek skiet. negatiwiet in noordgevalle haal die nuus . […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed