Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 12)

Ek kan met eerlikheid sê dat ek goeie jare geken het. ‘n Oase waarin ek versorg, beskut en genoeg gehad het. Hierdie tydperk het my baie geleer van myself. Maar dit was ook ‘n tydperk van agteroor sit en verwag sonder om werklik iets by te dra, afgesien van die grootmaak van my kinders. My […]

Carling black label het ons nie gedrink brandewyn en coke was vir ek en die bloke lip-lees letters hand gebaarde woorde sink stil en weg soos gedoofde-oor op tong kommunikasie-gaping oorbrug klank grense mmmm’s,aaaaa’s,huhhhhh’s van kleinjare vertel ”ek’s ‘n digter ou-pêl ”falke waar ek werk” met hand op ing spel jy… Carl. ©Morné du Preez

BLIKBEKER Jy sal altyd ‘n: HANDLE WITH CARE Sticker op fyn porselein kry. Omdat en oordat ‘n harde stamp of valslag dit kan laat skipskop-stukkies breek. Maar nooit-ooit, nimmerimmer sal jy daai graffiti op ‘n ou onaansienlike blikbeker kry nie – sien; ‘n blikbeker is mos veronderstel om byna onbreekbaar sterk te wees. Maar. Maar […]

Suzi Quatro Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom, my “leurmeester…” Min het ek geweet hoe jy my fynner dophou vir jou meester manupileurings projek, “ Dom is die wat nie kan spel nie” Afkraak en verklyneuring was aller-dags.. TOG Weet ek tot vandag nie of jy in my geglo het of net wou […]

ek soek “net ‘n klein ou fortuintjie ‘n vliegtuig en ‘n seiljag” om die wêreld plat te toer en ‘n bietjie spaargeld om my kliphuis langs die baai met ou kiekies te versier snoesig onder my miljoene bloei die lewe al my kapitaal maar “ek wil net graag genoeg hê om solank as wat ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed