Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 7)

mure dra dakke balke vol platte lek reën nou in die veld. mure gee vensters hout omvou nusse tonnel koud nou in die veld. mure dra kleure op klei vasgevang son verbleik nou in die veld. mure vol stene hardgebak gepak dagha blus nou in die veld. mure vol passie sweet herinnerige alleen nou in […]

Die repetisie-horlosie van twíntíg-twíntíg is verby die grendelknoppies is oopgedruk gebraaide varkvel swoerd op ‘n houtvuur en die ligte wyn in my glas gefortifiseer my lekkerlyf in ‘n tapse groef kom ons klink vir ‘n mooi jaar en hoop dit is nie ‘n kortstondige nuwigheid nie. ©Zebulon Kochk Zebbiekaans Konnichiwa Gedigte

selfs op my effe klam duin is daar ‘n gerigte en duidelike spoor alles gebeur met ‘n plan in die holtes van my siel lewe daar baie ou gedagtes van weleer alles word gestoor, herkou wees nie bevrees nie alles is altyd in beheer – is dit so wat vertel my ervaring my selfs in […]

kragtige golwe stroom oor my strand dit beur en versteur my duin se aangesig sterk suid-ooster help dit aan en ek verstaan dat môre en oormôre nie dieselfde kan wees nie gister en vandag gaan so gou verby, dit herlei my gedagtes na eensaamheid van myself die krag van eensaamheid onvervuld laat jou siel ly […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed