Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 6)

– die sonbrand hou my vandag in die koelte van ons spierwit huis sonder vis, net gebrand by die huis gekom eergister die vitamine dee maak darem op vir die ou bloedrooi velletjies so is daar dae wat verloop wat in mens se geheue vasbrand soos ‘n son se strale wat jou vel verbruin en […]

ń Nepal trok kreun onder ń blink vrag van duisende Hindu gode geplak, onder die verroeste raam op voor oorlog bande skree ń moeë masjien oor sy pad. lycra oortrekte manne in multi advertensie hemde soldaat mier gepanser bondel in jaag groepe agter donker mode brille luidrugtig op straat. ek vervoer net myself geen advertensies […]

besiel my met hoop teen doellose opstandigheid oor soveel hedendaagse aversie oorspoel my gemoed met vredesverwagting om kreatiewe denke deurlopend te voed beklad my wese met begrip sodat geen objeksie my ontspoor of toelaat dat ek oorleweningstryd verloor begrens my denke om geanker te bly daagliks met vars verwagting hierdie vloedgolf te ry ©Driekie Grobler […]

– met sagte misgordyn ontvang my duin die vog waarvan mosbedekte fynbos floreer en uitbrei oor die sandveld so gee die een aan die ander lewe soos een mens aan die ander die ware liefde kan oorgee slegs as hy dit self het ontvang het van Hom wat liefde is – ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed