Jongste aktiwiteit:

Voertuie

ń Nepal trok
kreun onder ń blink vrag
van duisende Hindu gode geplak,
onder die verroeste raam
op voor oorlog bande
skree ń moeë masjien
oor sy pad.

lycra oortrekte manne
in multi advertensie hemde
soldaat mier gepanser
bondel in jaag groepe
agter donker mode brille
luidrugtig op straat.

ek vervoer net myself
geen advertensies te plaas
my bande is wel fyn gekraak
die raam dof vervaal maar,
blink gebruik die meganika
van my grif
skryf stil in ń hoek.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed