spieël
– leke preek woorde uit hul gedagtes verwarrende lering wat mense laat twyfel hoe meer hul dit spreek hoe groter hul oortuiging dat hul nie verkeerd is nie – kwakke skryf pille voor vir goed gelowiges wat glo dit maak reg wat verkeerd is in hul hoe meer pille hul drink hoe meer moet hul […]
Junie 2022 – Winterlandskap projek
Beste INKers Hierdie maand gaan ek een sin as katalisator gebruik vir al die afdelings. Elke skrywer, hetsy digter of ander, MOET hierdie sin in hul aanbieding insluit. Daar is geen ander reël of voorskrif nie. Die sin is soos volg: “In die ryptrap van ‘n winterlandskap…” Ek sien uit daarna om julle werk te […]