Geld pond tien
as kind was geld vir ons nie beskore was niks ook ooit verlore geld pond tien onthou ek die woorde maar nooit gesien ons ouers in akkoorde ‘n tiekie en ‘n sjieling was nooit ‘n speelding maar snoepie geld van ouma was ‘n tiekie in die hand en een knipoog glimlag van oupa het ons […]
Toe ons nog kinders was
dit was die dae van vergange waar elkeen se lewe nog in tel was toe “seven singles” na geluister was met groot verlange ons met hartelus kon lag terwyl kinders hamer spyker hande viervoete iemand anders kon rond swaai en hul boude teen ‘n bed kon stamp waar wolf wolf uitgeskreeu was en vra hoe […]
banaal
gedagtes wat woorde moet word raak uitgedun in die swerm spermselle elkeen in fanatiese stryd om eerste indruk by die vroulike oor-sel te kan maak dit te kan laat reageer, besluit of daar ‘n kans is op eenheid dié spermselle wat stadig is en nie die uterus betyds bereik nie of dié wie se klanke […]
Februarie 2023 BLOU projek: Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 14 lede! WENNERS GEDIGTE BRONS: 1ste: NO 1 Fanus Strydom met Blouoog brak 2de: NO 11 Marie Greyvenstein met Vryheid 3de: NO 10 Drienie Joubert Kelly met Hulle dink hulle is vry SILWER: 1ste: NO 24 Annamarie vd Merwe met Die bloudruk bevry 2de : NO 22 […]
April 2023 – KLUG projek
Beste INKers Hierdie maand is die opdrag soos volg: DIGTERS: Skryf ‘n gedig is vrystyl; Daar is geen beperking op die lengte van jou vers nie; Die onderwerp is: “rat voor die oë draai” Geen vasgestelde tipografie, rympatroon of styl nie. MENINGSTUK: Skryf ‘n meningstuk in minder as 800 woorde; Die onderwerp […]