Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 10)

Eers was U lig oral teenwoordig Toe neem die dónker oor, ewige dood In sy wese, openbaring van die wig Wat hartseer bring in my leë skoot ‘n Lig het weer gekom, vae winterskleur Oorheersend in sy skamele weerkaatsing Net soos my soeke na U o Heer Ek smeek U, verwyder wat intens indring In […]

Elk foto gestuur, verteenwoordig Die verlange en hoop vasgevang In ure, minute, sekondes, stil toegedig In omsoomde nood gestang Ek bid die viriliteit van jou lyf Meer nog jou manlik mensheid Kokon van kalm vrede, léwe inkluis In die vol smaak van jou vrug, jou huid Skenk ek my liggaam in spandraad Jou lotelinge wat […]

Ek bid lankal nie meer nie Here  U weet dit. Mis U my woorde? Lánk terug, het die woorde rigting verander. Die wat boontoe moes het ondertoe gebreek Soos glasstukke my lewenspad gesny Toe word dit my hele wese Geleidelik het dit “getaper” geraak Bewegings, bestaan, denke, dade woorde, stap, eet, als verstrengel Dae en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed