Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 11)

Helix Here, vanoggend, toe die son skoon bronstig in my hart ontplof ek my hande oor my oë vryf en ek die fyn geur van viooltjies op my lippe proe oopbars toé Here, het ek opeens weer besef die skepping reis ewig in U hart en vreugdevol is ek, passasier tussen ál die konstilasies nebulas […]

ek sien jou oë ek hou van jou gesig dit bou vir my ‘n brug van eensaamheid na gemeensaamheid . eensaam en alleen opgesluit in die massa wat gillend in media skryf my ore tuit van hul sugte almal eensaam, alleen . gesigte word kennisse kennisse word vriende sonder voelbare kontak filtreer die beste voetjie […]

Kleurspel van liefde My liefde wil jou aandryf na smaraggroenideale wat soos vuuropale aan jou hemelsfeer hang. My liefde omhels jou met kobaltbloukalmte waarin die sterre hul oë, wakend op jou hou. My liefde omarm jou met roosrooiwarmte waarmee die oggendson ‘n nuwe dag omvou en, my liefde kleef jou liefkosend aan soos die fosforglans […]

oseaan van vrede jy kelk oor my seer gemoed salf my gekrente denke met beloftes van hoop   met jou rustige in en uitwaarts spoel geselwoorde weg na dieptes van die see om my gemoed skoon te vee   in jou rustige klots streel ‘n suslied van omgee word verdryf alle pyn en leed salwingsproei […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed