Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 12)

Die melkweg  (Epiese gedig) duisternis sambreel die son se laaste vlek op die uitgestrekte horison triljoene vlammetjies diamantjies verskyn uit die hemel se sterremyn en speldekussing die fluweel van die nag sterrekonfetti sterrewolkie die melkweg en rondom die sekel van die maan raam die prag van die naghemel die aandwindjie fluister soel en koel deur […]

Adonis  (Brons) Breebors het hy oor haar geleun tot hy mond tot mond begin. Die frisgeboude boereseun en sy, die halfverdrinkte meermin. Toe sy lewensredderlippe aan hare raak, kon sy voel hoe die lewe in haar terugkeer, maar dis eers toe sy haar oe oopmaak dat sy werklik sy skoonheid kon waardeer. Nou is dit […]

L-E-W-E is lewe ‘n komplekse tapisserie met ingewikkelde fraktale, met ‘n innerlike gids wat ons vergesel en niks deur toeval gelei word ons so kwesbaar … soos ‘n spieël in ‘n raaisel verberg-nog-nie-openbaar nie of is dit daaglikse komplekse keuses, robuust geïnkarneer as ‘n ongewone kunswerk beïnvloed deur ‘n delikate balans van bewuste en onbewuste […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed