Jongste aktiwiteit:

Nirvana

As ek nie lees nie skryf ek

as ek nie slaap nie lees ek

as ek wakker word skryf ek

as ek skryf slaap ek

as ek slaap lees ek

maar tussen lees en skryf

leef ek in my eie nirwana.

 

© 07/2023 Caren Kearley

FB: Nimfoleptiese Woorde




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed