Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 9)

soos ‘n fluistering kom jou stem na my aangedryf deur koue vriesende wind     dit is verby die stryd volstry die dag is verby nag het gedaal     maak dit saak of dit maande of weke of selfs dae sal duur prognose is finaal     ek klim op die wind wat van […]

Here, my God, voor U rol ek my siel uit ‘n tafereel van pyn en verdriet ook van hoop waaruit blomme spruit élk traan, ‘n ánder soort blom woede word woude eensaamheid ‘n diereryk ‘n plek waar U reeds wandel elk dag vernuwe niks verwelk of sterf nét ewig groei en verkwik want die soom […]

mag ek dan eens, langs stille waters waar jy soos nuwe daglig lokkend wink vir laas, ineengestrengel vól drome, diep wegsak in donker poele en sink om wég te breek van Vrystaat vlaktes van dae se menswees, om Sy ontwil in der ewigheid geskik Godsvresend eng te wandel so moeg, alleen bevrees in my slaap […]

ek het jou verloor wat meér kan ek sê nóú dat hiérdie són-dag só bleek, só doodswit oor my bestaan breek en dúrf verder gaan tot dáár, waar die éinde só máklik pýnloos bly voortbestaan sy rou so rústig is ek het jou verloor soos ‘n bedelaar sy wil en ek sal moet vérder gaan […]

Dáárdie dag, Heer wanneer ons vir laas vergader Ál my geleenthede verspeel, dit te laat is My olie vir U voete verspil, my put opgedroog vir U dors My hande uitgedroog om U soom aan te raak Wát gaan ek hoor? Praat U in woorde Hoe resoneer U gedagtes oor my Diep barbaarse woede soos […]

Tussen die metronoom se pendulum en ‘n ou Grandpa clock loop die tyd in twee rigtings een militêr presies die ander týdsaam, finaal, uit daar waar die uurglas se dans met die pendulum vinnig twist tussen rock ‘n roll fyn sand in die ratwerk gooi tyd het sy eie einde, mý tyd wanneer dit finaal […]

Ek glo. Heer, hierdie voorhangsel oor my Gaan dit nie oopmaak of skeer My siel uitgelewer in smart, onbevry Weét ek dat my liggaam dit verteer Vir jare het ek U gesmeek en soek Dwalend gereis na wrede wêrelde vol smart Staan ek nou voor U ongesoomde doek God, skeer hierdie hangsel van swart Weg […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed