Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 8)

die sirkel van beskerming só asof die stryd tussen kus én al die oseane spiraal ál bindend dieper tot krummels sand gebreekte skulpe, eens drome nou flenters gekap teen rotswand uitgespoel saam met bloublasies hiér waar my ingewande uitbloei fragmente van mother of pearl voete loop oor my, trap dit dieper ook ‘n brander – […]

Die trane breek uit oor haar gesig Vrugwater van al haar ongebore kinders Sê sy: “Ek hoor my hart in my pupil klop”. Haar hande sing saam ‘n woordlose lied Dit staccato in lynlose bladmusiek Swart blaaie ná die verbranding in haar hart Die klank van haar wese kletter grond toe, Haar vingers skêr die […]

Loof Hom en sing Juig oor jou vreugdes Met tamboryn, harp en siter Blaas die beuel Sing en sing Oor jou opgestane reis Reeds deur Hom begin Jubel oor wat voorlê Reeds vir jou voorberei Géén laaste nag- of avondsmaal Máár ewig saam met Hom Sing en sing Oor jou opgestane reis Reeds deur Hom […]

Maria, hoeveel kere méér gaan jy by die kruis staan, die graf? elke jaar, wanneer ‘n Beëlsebal geboorte in kasregisters draf? duisende jare láter en steeds word die betekenis van jou baringspyn skeefgetrek in plastiekbome blinkgoed en geskenkpapier asof ‘n nageboorte, in ‘n asblik gegooi plant dan dié boom in my hart noem dit die […]

my soeke na die onbepaalbare is nêrens. daardie nêrens wat oral is, êrens uitgevee uit my hart afgestof tussen spinnerakke géén window cleaner, spirits of gewone seep maak die sig binnetoe helder tussen rottemis en vullis is daar spore van iets wat eens was die naaste aan die antwoord op die deurmekaar soeke na moeilike […]

die Karoo is yskoud en die stof lê stil dood groot klippe trek ronde silwer swart koppe en die klippies lê kuiken die skaapdraad is kitaar stram gesnaar skape staan bondel styf teen die bitter koue terwyl vliegtuie strepe trek vannag gaan die harte van harde baard en kinders in knus kobbel huisies van die […]

agter die uitgebreekte vensterrame sementvloer waaruit onkruid groei waar ‘n deur eens was daar staan groen bome wát wuif in die wind, “kom uit, kom uit – bring jou hangmat, ons is jou skuiling en snags wys ons vir jou sterre konstilasies plekke van vrede én kom die winter vra ons die maribu n snoes-kombers […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed