deur Engela Britz vir Gedigte Share: verwante: sensories VRYE TEUELS 13 Julie 2023 484 gesien 0 Komentare 0hou van Isolasie om jou in jouself te verloor jou arms ewig dikker vleg om jou siel soos wildevy-wortels wat ónder en dwars groei én als róndom dit versmoor (labri ©) Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende