deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Die Groot Verlies Ongerief (Goud) 16 Julie 2023 611 gesien 0 Komentare 0hou van Driftige Liefde liefde vou om die lewe spil as die dou vog van lus liefde vou eers smeulend dan as vlamme om my hart liefde jare woed voort in my rooiwarm bloed Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende