Jongste aktiwiteit:

Jy is 22 …

hoe graag sou ek vandag
jou teen my bors wou druk
om sommer net te sê
My pop, baie geluk
geluk met jou verjaardag
jy is nou al 22 jaar oud
en steeds is jy vir my
in my hart ‘n stukkie goud
ek hoop dat jy lekker verjaar
en al die geluk kry wat jy verdien
leef altyd so dat ander mense
die mooi in jou hart sal sien
ek stuur vir jou ‘n blommebos
strik dit met die son se straal
sodat jy net skitterblink
uit hierdie dag sal haal

Lief jou sonder einde




daar is 'n plek in my waar ek nog jou vingerafdrukke voel waar jou soene nog talm en jou fluisterwoorde saggies weerklink dit is die plek waar 'n deel van jou vir altyd 'n deel van my sal wees ...

3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed