Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 7)

Naglied van Anima en Animus in G majeur die lied het so ontsettend stil geword my ore ewig, suisend, skreeuend gespits vir die verlore woorde en akkoorde in die diep sielvolle stiltes van jou oë jy sê, ek sê, woorde verwond, verwerp doen afstand skep afstand bring misverstand landskappe word kontinente word planete reis tussen […]

’n Eensame snelweg ’n kronkel-kronkel holderstebolder pad ’n uitgekerfde sinkplaat grondpad ’n onbekende lewenspad reis soms stap soms hardloop soms staan soms luier hierdie reiswa lag hard lag lekker snot en trane ’n treurigheid op note vry vroetel vergewe terwyl winde droewiglik alleen loeier sneeu gloei wit in die winterkou wyl herfs kleure baldadig oop […]

letters in grepe die maak van woorde sinne in paragrawe hoofstukke in boeke, so skryf ons sonder name die lewe spel is aanval, omslaan en verdedig lae houe plant oog op die bal hou, om so vordering te maak lesers en skare skree en prys die spelers om self, niks te doen

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed