Jongste aktiwiteit:

Projek

moeë oë staar
na holtes
met stene gevul

dink is omgebou
in konkrete mure
die werk is voltooi

dis omkeer
in gedane klere
van hier




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed