Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 15)

o die ideëel van ń seehuis balkon wat uitgekyk oor witgolwe moeë mense sit drink koffie en kraai alleen in die vroeë môre bries namiddag bring mense wat whiskey suie met vars visse ons sit vasgevange op diep ingedrewe konkretestutte waaraan die See bly wegkalwe

dalk skryf my pen vandag meer leesbaar dalk vertaal sy ‘n beter verstaan iets wat nie aan tyd gebonde is nie iets telepaties wat sy kan skryf net soos jy dit sou wou dink iets wat in die sfeer van gewone denke kan verdwaal of iets wat ‘n paar siltes kan verstom iets wat die […]

die werêld het voorgeskrewe giere googlemaniere van doen om almal onrustig te laat in familiehuise saamgevat in kamers wit uitgeverf agter toe deure baklei die stilte ek lê wakker in ons hemelbed krap aan ou muskietbyte met die wete dié gejeuk bly herhaal

die iere suig stil kies in die mond argentinië terug na suidelike halfrond die franse praat nog steeds oor hul dumont britte soek na ‘n woord vir kant in hul bond die kiwis se vrugte val suur op die grond springbokke huppel oor moeilike kond suid afrika kry ‘n feesdag terstond ©Teárlach. (“kond” meaning “long […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed