Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 14)

ʼn horison skynbaar onverstoord blou ink wat byna ongesiens in gety en stroom soos semantiese skepsels skryf wit windperdjies wat kappie en deelteken golwe van klem wat aksent en akuut bulderende bigote bruisende branders wat teen suigsandstrande se leekheid in skuim van netvet-“doodles” smelt en in opdrifsels van besoedeling die mens se on- en wanbegrip […]

waar warm walms van waansin wasem en ʼn spieëlbeeld speels-spokerig smoor gluur jý, Delila, agter gekatarakte kondensasie ʼn verdoeselde vreemdeling se weerkaatsing wat ʼn wroegende monoloog oor maatstawwe voer wie’s die ware wese agter die kaal figuur wat tuur deur die trane van kil kaatsglas? sonder kunsmatige aanpaksels en aanplaksels sonder ydele glimpen van grimering […]

alternatiewe kosse word opgesoek in beste laboratoria herkou kulinêr* saamgesmelt vir ń hongermark hoër kommersiële gesag plaas produkte op die mark beveel met hande vryf tap die sakke leeg breë heupe bou as ware ubuntu honger monde spoeg is dit demokrasie ! * ku·li·nêr b.nw. [kulinêre]
wat die kookkuns betref: al die kulinêre kunsies ken.
[Latyn culina […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed