deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Hoofkwartier 1942 Morsekode ongehoor 7 November 2023 513 gesien 0 Komentare 0hou van Uitstel die dag is helder ongedagboek of beplan oop vir eie gebruik sonder ń moet koffie gee skop uit vere en bad oop vir alles agenda los val rond en bont droom doelwit vry vermy en… dan is die lewe verby Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende